Kontak Ons

Onthou asseblief dat ons ‘n privaat wildreservaat is wat akkommodasie verskaf slegs met vooraf bespreking. Daar is geen hekwag om jou in te laat nie.

Belangrike Informasie

  • Mimi Moya is Bilharzia- en Malariavry!
  • Die paaie is toeganklik vir bakkies en nutsvoertuie met hoë grondvryhoogte
  • Insekweerder teen muskiete en bosluise is noodsaaklik.
  • Wees bewus daarvan dat Mimi Moya werk met besprekings van minstens 2 nagte.
  • Vooruit besprekings is noodsaaklik om toegang tot die reservaat te kry.

Tania Draulans
+27 76 824 7767 (whatsapp)
[email protected]

Stuur vir ons ‘n boodskap of maak ‘n bespreking

PADAANWYSINGS